duimnael|links|Soldier Field in 1988 duimnael|links|Nasa-Lugbeeld van Soldier Field in 2008 duimnael|links|Soldier Field net voor ’n sokkerwedstryd in 2004 Soldier Field is ’n veeldoelige stadion in Chicago, Illinois, Verenigde State, wat vir Amerikaanse voetbal en sokker aangewend word. Die stadion is op 9 Oktober 1924 geopen. Ná 'n deeglike opknapping in die nuwe millennium is dit op 26 September 2003 heropen. Die stadion kan 63 500 toeskouers akkommodeer. Soldier Field is aan die suidwestelike oewer van die Michiganmeer geleë.
Wedstryde FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994
DatumTyd (UTC-5)Span 1TellingSpan 2RondteToeskouers17 Junie 199414:00 (CDT)1–0Groep C/openingswedstryd63 11721 Junie 199415:00 (CDT)1–1Groep C63 11326 Junie 199411:30 (CDT)0–4Groep D63 16027 Junie 199415:00 (CDT)1–3Groep C63 0892 Julie 199411:00 (CDT)3–2Agste eindrondte60 246
Vrouesokkerwêreldbeker 1999
DatumTyd (UTC-5)Span 1TellingSpan 2RondteToeskouers24 Junie 199917:00 (CDT)2–0Groep B65 08019:007–1Groep A65 08026 Junie 199916:00 (CDT)0–2Groep D34 25618:304–0Groep C34 256
CONCACAF Goue-bekers CONCACAF Goue-beker 2007 DatumSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers21 Junie 20071–2Halfeindrondte50 7601–024 Junie 20072–1Eindstryd60 000
CONCACAF Goue-beker 2009 DatumSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers23 Julie 20091–2Halfeindrondte55 1731–1 (3–5 straf.)
CONCACAF Goue-beker 2011 DatumSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers12 Junie 20116–1Groep A62 0004–1
CONCACAF Goue-beker 2013 DatumSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers28 Julie 20131–0Eindstryd57 920
CONCACAF Goue-beker 2015 DatumSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers9 Julie 20153–1Groep C54 1266–0
Copa América Centenario DatumTyd (UTC-5)Span 1TellingSpan 2RondteToeskouers5 Junie 201616:00 (CDT)0–1Groep C25 5605 Junie 201619:00 (CDT)4–0Groep A39 64210 Junie 201620:30 (CDT)5–0Groep D53 88522 Junie 201619:00 (CDT)0–2Halfeindrondte55 423
CONCACAF Goue-beker 2019 DatumTyd (UTC-5)Span 1TellingSpan 2RondteToeskouers7 Julie 201920:15 (CDT)1–0Eindstryd62 493
Kleiner toernooie Marlboro beker 1990 DatumSpan 1TellingSpan 2Rondte4 Mei 19902–1Halfeindrondte Atlas2–06 Mei 19902–1Klein finale Atlas0–0 (4–2)Eindstryd
VS-beker 1992 DatumSpan 1TellingSpan 2Toeskouers3 Junie 19921–010 4026 Junie 19921–126 874
VS-beker 1993 DatumSpan 1TellingSpan 2Toeskouers13 Junie 19933–453 549
VS-beker 2000 DatumSpan 1TellingSpan 2Toeskouers13 Junie 20002–236 469
Verwysings
Bronnelys
Eksterne skakels
Amptelike webwerf Soldier Field-argief by die Chicago Tribune
Kategorie:Geboue en strukture in Chicago Kategorie:FIFA Wêreldbekerstadions Kategorie:Sokkerstadions in die Verenigde State van Amerika Kategorie:Vrouesokkerwêreldbekerstadions