Vir ander gebruike, sien Linschoten.
Linschoten is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Utrecht. Die dorp is deel van die Montfoort-munisipaliteit, en lê ongeveer 3 km suidoos van Woerden. Die Linschoten-rivier vloei deur die dorp. Die 'Lange Linschoten' gaan in die dorp in die 'Korte Linschoten' oor.
In 2001 het die dorp 3 588 inwoners gehad. Dit het 'n opgeboude gebied van 0,65 km² met 1 288 inwoners.Statistics Netherlands (CBS), Bevolkingskernen in Nederland 2001 . (Statistieke is vir die aaneenlopende opgeboude gebied). Die statistiese gebied "Linschoten", wat die buitewyke en landelike gebiede van die dorp insluit, het 'n bevolking van ongeveer 3 910.Statistics Netherlands (CBS), Statline: Kerncijfers wijken en buurten 2003–2005. Soos op 1 Januarie 2005.
duimnael|none|Die Linschoten-kasteel
Noemenswaardige inwoners Mat Herben (1952), politikus Rigard van Klooster (1989), skaatser en fietsryer Aart Stigter (1956), langafstand-atleet Paul Strick van Linschoten (1769-1819), politikus
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Montfoort Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Utrecht (provinsie) Kategorie:Nedersettings in Utrecht (provinsie)