Mozilla (ook bekend as die Mozilla Suite of die Mozilla Application Suite, met kodenaam Seamonkey) is 'n vrye, kruis-platform Internet-sagtewaresuite, wat bestaan uit 'n webblaaier, 'n eposleser, 'n HTML-redigeerder en 'n IRC-kliënt. Die ontwikkeling daarvan is deur Netscape Communications Corporation begin, gebaseer op die bronkode van hul Netscape Communicator-produk, maar die Mozilla-stigting lei nou ontwikkeling.
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike produkblad vir die Mozilla Suite Mozilla Stigting se tuisblad #mozilla, die Mozilla IRC-kanaal
Kategorie:Amerikaanse maatskappye Kategorie:Rekenaarmaatskappye Kategorie:Toepassingsagteware