'n Periode kan verwys na een van die volgende: Die tyd tussen twee ooreenstemmede punte in 'n golfvorm (bv. twee nulpunte). Sien periode (fisika). Die tussenpose tussen twee ooreenstemmede punte op 'n funksie (veral trigonometriese funksies). Sien periodieke funksie. 'n Horisontale ry in die periodieke tabel. Sien periode (periodieke tabel). 'n Tydvak in die algemeen, soos 'n tydvak in die geskiedenis.
Eksterne skakels