Henk Pretorius is 'n Suid-Afrikaanse akteur, draaiboekskrywer, vervaardiger en regisseur. Pretorius is veral bekend vir rolprente soos Bakgat! (2008) en Leading Lady (2014). Hy het in Maart 2014 twee SAFTA-nominasies ontvang: een as beste regisseur en een as medeskrywer van die rolprent, Fanie Fourie's Lobola.

Filmografie As akteur: I Got Rage, 2004 as Joe Caesar (kortfilm) Four Days, 2004 (kortfilm) Kruispad, 2008 (TV-reeks) as F.G. van den Berg Generation Kill, 2008 (TV-minireeks) as soldaat by sigaretfabriek

As skrywer: Bakgat!, 2008 Bakgat 2!, 2010 Bakgat! tot die mag 3, 2013 Fanie Fourie's Lobola, 2013 Leading Lady, 2014

As vervaardiger: Bakgat!, 2008 Hoofmeisie, 2011 Wolwedans in die skemer, 2012 Bakgat! tot die mag 3, 2013 Leading lady, 2014

As regisseur: Bakgat!, 2008 Bakgat 2!, 2010 Fanie Fourie's Lobola, 2013 Leading lady, 2014

Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs Kategorie:Suid-Afrikaanse regisseurs Kategorie:Lewende mense