Bangkok Airways (Thai: บางกอก แอร์ เว ย์) (IATA-kode: PG, ICAO: BKP) is 'n streekslugredery gebaseer in Vibhavadi Rangsitweg, Chatuchak Distrik, Bangkok, Thailand."Contact Us ." Bangkok Airways. Besoek op 12 Mei 2010. Dit bedryf geskeduleerde dienste na bestemmings in Thailand, Kambodja, China, Hongkong, Laos, Maldives, Birma, Indië en Singapoer. Die belangrikste basis is Suvarnabhumi Internasionale Lughawe, Bangkok. Bangkok Airways is tans 'n amptelike borg van Bangkok Glass FC, Chiang Mai FC, Trat FC,"Bangkok Aiways is 'n borg van Trat FC " Siamsport op 24 Februarie 2014 Lampang FC, Sukhothai FC en Bangkok Christian College FC.
Verwysings
Kategorie:Lugrederye