Dodgers-blou is die kleur van die Los Angeles Dodgers-bofbalklub, 'n ligte skakering van blou.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word Dodgers-blou soos volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#1E90FFRGB-kleurmodel(30, 144, 255)CMYK(88, 44, 0, 0)HSV(210°, 88%, 100%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure