Cambridge-blou is die kleur van die Cambridge-universiteit se sportspanne, 'n ligte skakering van blou.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word Cambridge-blou soos volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#A3C1ADRGB-kleurmodel(163, 193, 173)HSV(140°, 16%, 76%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure