Alikreukel is 'n kleur in die blou en pers familie.

Die eerste opgetekende gebruik van alikreukel as 'n kleur se naam in Engels (periwinkle) was in 1922.Simpson, J.A., and E.S.C. Weiner (1989). Oxford English Dictionary, second edition. Oxford: Clarendon Press.

Kleurkoördinate duimnael|Periwinkle blommetjies wat hierdie kleur getrou naboots Volgens verskeie kleurskemas word alikreukel soos volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#C3CDE6RGB-kleurmodel(195, 205, 230)CMYK(20, 20, 0, 0)HSV(223°, 15%, 90%)

Sien ook Lys van kleure

Verwysings

Kategorie:Kleure