Skrofuloseking's evil. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica. is 'n verouderde term vir tuberkulose van die skelet of die limfkliere (Mikobakteriële servikale limfadenitis), veral in kinders.
duimnael|links|Koning Clovis I genees skrofulose deur aanraking. Die ou Engelse naam is die "King's Evil" omdat geglo is dat die siekte genees kon word deur aanraking deur die heersende monarg ("The King's Touch"). Die gebruik het veral in Frankryk en Engeland posgevat.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Bakteriële siektes