220px Elizabeth Gaskell
Engelse roman- en kortverhaalskryfster
Gebore 29 September 1810 in Chelsea, Londen, Engeland
Oorlede 12 November 1865 in Holybourne, Hampshire, Engeland
Literêre stroming Victoriaanse literatuur
Bekende werke The Life of Charlotte Brontë
Eggenoot William Gaskell Elizabeth Cleghorn Gaskell, née Stevenson (* 29 September 1810, † 12 November 1865), na wie dikwels net as Mrs Gaskell verwys word, was 'n Victoriaanse Britse roman- en kortverhaalskryfster. Haar romans gee 'n gedetailleerde beskrywing van die lewensomstandighede van baie lae van die destydse samelewing, waaronder die armste dele van die bevolking, en is sodoende van groot belang vir sowel sosiale historici asook literatuurliefhebbers.
Gaskell staan daarnaas bekend vir die eerste biografie oor Charlotte Brontë, The Life of Charlotte Bronte, wat in 1857 gepubliseer is.
Kategorie:Engelse skrywers Kategorie:Geboortes in 1810 Kategorie:Sterftes in 1865