duimnael|links|Die hoofkwartier by Shanghai Hongqiao Lughawe, tans gedeel met Shanghai Airlines. China Eastern Airlines Corporation Limited (Chinees: 中国 东方 航空公司) is 'n lugredery het sy hoofkwartier in die China Eastern Airlines gebou, Uitstalling B. "2550 Hongqiao Road Hongqiao International Airport China Eastern Airlines Building" (Argief) op die perseel van die Shanghai Hongqiao Internasionale Lughawe in Changningdistrik, Shanghai, China."China Eastern Airlines Corp. Ltd. (CEA)." Yahoo! Finance. URL besoek op 2009-10-03. Dit is 'n groot Chinese redery wat internasionale, nasionale en plaaslike roetes bedien. Sy belangrikste spille is op Shanghai Pudong Internasionale Lughawe en Shanghai Hongqiao Lughawe, met sekondêre spille op Kunming Chang Shui en Xi'an Xianyang Internasionale Lughawens.
China Eastern Airlines is China se tweede grootste draer volgens passasiersgetalle. China Eastern en sy filiaal Shanghai Airlines het op 21 Junie 2011 die 14de lid van SkyTeam geword. China Eastern Airlines het 73 080 000 plaaslike en internasionale passasiers in 2012 vervoer met 'n gemiddelde laaifaktor van 73%.
Fotogalery
Verwysings
Kategorie:Chinese lugrederye