Chicago O'Hare Internasionale Lughawe (IATA-kode: ORD, ICAO: KORD), ook bekend as O'Hare Lughawe, O'Hare Field, Chicago Internasionale Lughawe, of bloot O'Hare, is 'n groot lughawe in die verre-noordwestelike hoek van Chicago, Illinois, 27 km (17 myl) noordwes van die Chicago Loop. Dit is die primêre lughawe in diens van die Chicago-area, met Chicago Midway Internasionale Lughawe, ongeveer 16 km (10 myl) nader aan die Loop, wat dien as 'n sekondêre lughawe vir laekosterederye.

O'Hare is die tweede grootste passasierspilpunt vir United Airlines (insluitend United Express) na Houston se George Bush Interkontinentale Lughawe en hanteer 15,3 miljoen passasiers per jaar. O'Hare is United se grootste sentrum per aantal vlugte, met 'n totaal van 585 vlugte per dag. United is ook die grootste lugredery by O'Hare, en bedien meer as 45% van alle passasiers wat deur die lughawe beweeg. American Airlines is die tweede grootste operateur op O'Hare, en hanteer 37% van die passasiers. O'Hare is American Airlines se tweede grootste spil, na Dallas/Fort Worth Internasionale Lughawe.

Statistiek

Top bestemmings + Besigste binnelandse roetes vanaf ORD (Januarie 2024 – Desember 2024) Rang Lughawe Passasiers Lugrederye 1 New York–LaGuardia, New York 1 315 000 American, Delta, Spirit, United 2 Los Angeles, Kalifornië 1 171 000 American, Spirit, United 3 Denver, Colorado 1 046 000 American, Frontier, Southwest, United 4 Dallas/Fort Worth, Texas 953 000 American, Frontier, Spirit, United 5 San Francisco, Kalifornië 932 000 Alaska, American, United 6 Phoenix–Sky Harbor, Arizona 898 000 American, Frontier, Southwest, Spirit, United 7 Newark, New Jersey 852 000 American, Spirit, United 8 Boston, Massachusetts 845,000 American, Delta, JetBlue, United 9 Orlando, Florida 813 000 American, Frontier, Southwest, Spirit, United 10 Las Vegas, Nevada 812 000 American, Frontier, Southwest, Spirit, United

+ Besigste internasionale roetes vanaf ORD (Oktober 2022 – September 2023) Rang Lughawe Passasiers Lugrederye 1 Londen-Heathrow, V.K. 1 008 885 American, British Airways, United 2 Cancún, Meksiko 862 563 American, Frontier, Southwest, Spirit, United 3 Toronto–Pearson, Kanada 704 364 Air Canada, American, United 4 Meksikostad, Meksiko 667 260 Aeroméxico, United, Viva Aerobus, Volaris 5 Frankfurt, Duitsland 586 239 Lufthansa, United 6 Parys–Charles de Gaulle, Frankryk 438 682 Air France, American, United 7 Dublin, Ierland 411 649 Aer Lingus, American, United 8 Tokio–Haneda, Japan 396 394 ANA, Japan Airlines, United 9 Istanboel, Turkye 337 440 Turkish 10 München, Duitsland 341 806 Lufthansa, United

Lugredery markaandeel +Top lugrederye bt ORD(Maart 2022 – Februarie 2023) Rang Lugredery Passasiers Markaandeel 1United Airlines 20 575 000 36,40% 2American Airlines 14 067 000 24,89% 3SkyWest Airlines 4 847 000 8,57% 4Envoy Air 4 163 000 7,36% 5Spirit 2 537 000 4,49% 6Ander 10 338 000 18,29%

Verwysings

Kategorie:Geboue en strukture in Chicago Kategorie:Lughawens in die Verenigde State van Amerika