Chippa United is 'n Suid-Afrikaanse sokkerklub wat in Port Elizabeth in die Oos-Kaap geleë is. Hulle speel in die Premier Sokkerliga, die hoogste sokkerafdeling in Suid-Afrika. Chippa United speel hulle tuiswedstryde in die Nelson Mandelabaai-stadion, wat 'n kapasiteit van 48 459 toeskouers het.

Kategorie:Sport in Port Elizabeth Kategorie:Suid-Afrikaanse sokkerklubs