Die Suid-Afrikaanse Klas 6Y 2-6-2 van 1903 is 'n Suid-Afrikaanse stoomlokomotief van die pre-Unie era in die Kaapkolonie.
In 1903 het die Kaapse Regeringspoorweë twee 6de Klas stoomlokomotiewe met 'n 2-6-2 Prairie-tipe wieluitleg in diens geplaas. In 1912, toe die lokomotiewe opgeneem is in die Suid-Afrikaanse Spoorweë, is hulle hernommer en herklassifiseer na Klas 6Y.
Eksterne skakels
Verwysings
Kategorie:Spoorvervoer in Suid-Afrika Kategorie:Treine