Presley Chweneyagae (19 Oktober 1984 - 27 Mei 2025) was 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy is veral bekend vir die hoofrol van die film Tsotsi, wat tydens die 78ste Oscar-toekenningsaand as die beste buitelandse rolprent bekroon is. Van sy ander bekende rolprente sluit in: More Than Just a Game (2007), State of Violence (2010) en Mandela: Long Walk to Freedom (2013). Sy ma, Agnes Keagile het hom na haar gunsteling sanger, Elvis Presley vernoem.

Afsterwe Chweneyagae sterf op 27 Mei 2025 in die ouderdom van 40.

Filmografie Tsotsi, 2005 as Tsotsi When We Were Black, 2006-2007 (TV-reeks) as Poet More Than Just a Game, 2007 as Mark Shinners Menda City, 2009 as Don Africa United, 2010 as Egg State of Violence, 2010 as Boy-Boy The Gentleman, 2011 as Sipho Zama Zama, 2012 as Joseph Phiri iNumber Number as Shoes, 2013 Mandela: Long Walk to Freedom'', 2013 as 'n militante prisonier

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Sterftes in 2025