Gebeure 19 Oktober – Die Karthaagse generaal Hannibal word deur prokonsul, Scipio Africanus van die Romeinse Republiek, verslaan in die Slag van Zama, wat 'n einde bring aan die Tweede Puniese oorlog. Antiochos III begin 'n veldtog teen die Ptolemeeë in Coele-Syrië en Fenisië.Arsacids and Sasanians: Political Ideology in Post-Hellenistic and Late Antique Persia, , Cambridge University Press, 2011, , Gaozu (Liu Bang) vereen China onder die Han-dinastie. Imperial Chinese Armies: 200 BC-AD 589, Deel 284 van Osprey military men-at-arms series , Osprey Publishing, 1995, ,
Geboortes
Sterftes
Verwysings