Die Azerbeidjanse Lugmag (Azerbeidjans: Azərbaycan Hərbi Hava Qüvvələri) is die lugmag van die Gewapende Magte van Azerbeidjan.

Die huidige Azerbeidjanse Lugmag is gevorm uit dele van die voormalige Sowjet Lugmag ná die ontbinding van die voormalige Sowjetunie aan die einde van die Koue Oorlog in Desember 1991. Dit is op 14 Februarie 1992 gestig, ná die Azerbeidjanse onafhanklikheidsverklaring op 18 Oktober 1991. Sedertdien het die lugmag ernstige terugslae ondervind, te wyte aan 'n gebrek aan hulpbronne, en het voortdurend gekrimp in grootte. Sedert İlham Əliyev president van Azerbeidjan is, word baie meer fondse egter aan die gewapende magte toegeken.

Die hoofkwartier van die Azerbeidjanse Lugmag is in die hoofstad Bakoe.

Inventaris duimnael|regs|'n Amerikaner klim in 'n Azerbeidjaanse MiG-25 (Nasosnaya, Mei 2006). duimnael|regs|Su-25's in formasie duimnael|regs|Mil-24's in Junie 2011. VliegtuigHerkomsRolVariante#Azerbaijani military aviation OrBatNotas Onderskepvliegtuig MiG-21 Vegvliegtuig MiG-21 0 (21) Uit diens MiG-25 Onderskepvliegtuig MiG-25 (0) 32 Uit diens MiG-29 Lugoorheersing MiG-29 13 Een neergestort op 29 Januarie 2008.A year passes from crash of Azerbaijani Mig-29 jet Shenyang JF-17 Thunder Multirol JF-17 0 26 moet nog afgelewer word.South Caucasian countries’ air force fleets (planes) Voorkeur gegee aan die Russiese Mig-29. Grondaanval Soechoi Su-17 Aanvalsvliegtuig Su-17 0 (5) Uit diens Soechoi Su-24 Aanvalsvliegtuig Su-24 2 (19) Soechoi Su-25 Grondaanvalsvliegtuig Su-25 16 (17) Tussen 2002 en 2012 aangeskaf Opleiding Aero L-29 Delfín Opleidingsstraalvliegtuig L-29 0 (8) Uit diens Aero L-39 Albatros Opleidingsstraalvliegtuig L-39 12 (22) Yakovlev Yak-52 Opleidingsvliegtuig YaK-52 12 Alenia Aermacchi M-346 Master Opleiding en ligte aanval 12 Aangekoop in 2020. PAC MFI-17 Mushshak Opleidingsvliegtuig 10 Diamond DA42 Twin Star Opleidingsvliegtuig ? Plaaslik geproduseer. Helikopters Mil Mi-24 Aanvalshelikopter Mi-24 en Mi24G 29 (49) Mil Mi-2 Liggepantserde transporthelikopter Mi-2 0 (7) Uit diens Mil Mi-6 Swaar transporthelikopter Mi-6 4 Mil Mi-8 Gevegs- en transporthelikopter Mi-8 13 Mil Mi-17 Transporthelikopter Mi-17 66 Tussen 2010 en 2014 gelewer. Mil Mi-171 Gevegs- en transporthelikopter Mi-171 6 Kamov Ka-27 Maritieme transport en soek-en-redding Ka-32S 4 McDonnell Douglas MD 500 Defender Ligte transport 1 Bell 412 Transport 2 Bell 407 Transport 1 Transport Ilyushin Il-76 Strategiese transport Il-76 2 (3) Antonov An-12 Militêre vervoer An-12 0 (1) Uit diens Antonov An-24 Transporttoestel An-24 1 Tupolev Tu-134 Passasiersdiens Tu-134A 1 Onbemande lugvaartuig Orbiter UAV Orbiter 6 Aerostar UAV Aerostar 6 IAI Searcher UAV Soeker 3

Verwysings

Kategorie:Azerbeidjanse Weermag Kategorie:Lugmagte Kategorie:Lugvaart in Azerbeidjan