Die Pontifícia Universidade Católica de Minas Gerais (PUC-MG of PUC Minas) is 'n universiteit in Belo Horizonte in Minas Gerais, Brasilië.pucminas.br , PUC Minas em números

Die universiteit is op 12 Desember 1958 gestig. Dit is een van die vyf grootse universiteite in Brasilië. In 2010 is die universiteit as die beste privaat universiteit in Brasilië aangewys.

Verwysings

Eksterne skakels

PUC Minas se webtuiste

Kategorie:Brasiliaanse universiteite Kategorie:Christendom in Brasilië