Armand Greyling (gebore in 1991) is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy maak sy rolprentdebuut in 2008 met Bakgat!. In 2014 het hy die hoofrol as Henri in Die Windpomp vertolk. Vir dié rol is hy as Beste Akteur by kykNET se silwerskermfees van 2014 genomineer.
Greyling matrikuleer aan die Hoërskool Waterkloof waar hy onderhoofseun was en in die koor gesing het. Ná skool het hy aan die AFDA-rolprentskool in Kaapstad studeer.Profiel op talent-etc.co.za , besoek op 30 September 2014
Filmografie Bakgat!, 2008 as skoolkind Die Windpomp, 2014 as Henri
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs Kategorie:Geboortes in 1991