Die Suid-Afrikaanse Klas 15E van 2010 is 'n Suid-Afrikaanse elektriese lokomotief van die Transnet Freight Rail-era.
Die eerste van ses-en-sewentig Klas 15E swaarvrag elektriese lokomotiewe met 'n Co-Co wieluitleg is in 2010 deur Transnet Freight Rail in diens geplaas op die Sishen-Saldanha ysterertslyn.
Illustrasies
Verwysings
Kategorie:Spoorvervoer in Suid-Afrika Kategorie:Treine