duimnael|'n Suid-Afrikaanse Paspoort

Visumvereistes vir Suid-Afrikaanse burgers is 'n administratiewe reisbeperking wat deur die owerhede van ander lande op die burgers van Suid-Afrika geplaas word. Vanaf 2024 het Suid-Afrikaanse burgers visumvrye of visum-by-aankoms toegang tot 106 lande en gebiede gehad, wat die Suid-Afrikaanse paspoort 47ste in die wêreld rangskik volgens die Henley Paspoort-indeks.

Waar visumvrye toegang wel beskikbaar is, is dit nie noodwendig 'n reg waarop iemand kan aandring nie, maar word op die diskresie van die doeanebeamptes toegeken. Indien besoekers in nie-toerisme aktiwiteite, soos onbetaalde werk betrokke raak, kan 'n visum of werkpermit vereis word.

Wêreldkaart 900px|center|duimnael|

Visumvereistes

Land Visumvereistes Notas (vertrekfooie uitgesluit) Andorra het geen visumbeheer nie, maar toegang kan slegs vanaf Frankryk en Spanje bekom word. 'n Veelvoudige toegang Schengen-visum word benodig. 1 maand 90 dae 120 dae Mag aanlyn aansoek doen. eVisum vanaf Oktober 2014. Visum met aankoms vanaf Januarie 2015. 6 maande Schengen-visum benodig 30 dae 90 dae 90 dae 90 dae Dieselfde as die Schengen lande 30 dae; verkrygbaar by Bujumbura Internasionale Lughawe 90 dae 90 dae Schengen-visum benodig 6 maande 30 dae-toeristekaart moet aangekoop word met aankoms. Schengen-visum benodig 90 dae 90 dae Schengen-visum benodig 30 dae 4 maande 30 dae Schengen-visum benodig Schengen-visum benodig Visa word nie benodig vir kinders onder 16 nie. 90 dae binne 180 dae Schengen-visum benodig 3 maande 90 dae 90 dae 3 maande 3 maande 90 dae Schengen-visum benodig eVisum vanaf 2015 30 dae Voorwaardes geld. 90 dae Schengen-visum benodig 3 maande. eVisumhouers moet die land binnenkom via Port Bouetlughawe 30 dae 30 dae 30 dae 30 dae 30 dae 30 dae Schengen-visum benodig 30 dae Schengen-visum benodig Schengen-visum benodig 90 dae 90 dae 90 dae 90 dae Schengen-visum benodig 90 dae 30 dae 3 maande eVisum vanaf 2015. 3 maande Schengen-visum benodig 90 dae 3 maande 90 dae Schengen-visum benodig Schengen-visum benodig 30 dae 30 dae 180 dae 90 dae 180 dae Schengen-visum benodig Schengen-visum benodig 90 dae in 180-dae tyd 90 dae 60 dae Visa word aanlyn bekom. 3 maande 1 maand 30 dae 3 maande 6 weke 1 maand Dieselfde as die Schengen lande Schengen-visum benodig Schengen-visum benodig 30 dae Schengen-visum benodig 30 dae Schengen-visum benodig Schengen-visum benodig 45 dae 90 dae 1 maand (lug) / 15 dae (land) 7 dae 90 dae Schengen-visum benodig 1 maand 3 maande 1 maand 90 dae 30 dae 90 dae Mag aanlyn aansoek doen Schengen-visum benodig 90 dae 3 maande

Inenting Baie Afrika-lande vereis dat alle inkomende passasiers 'n onlangse Internasionale Sertifikaat van Inenting het, insluitend Angola, Benin, Burkina Faso, Kameroen, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Tsjad, die Demokratiese Republiek van die Kongo, die Republiek van die Kongo, Ivoorkus, Ekwatoriaal-Guinee, Gaboen, Ghana, Guinee, Liberië, Mali, Mauritanië, Niger, Rwanda, São Tomé en Principe, Senegal, Sierra Leone, Uganda, Zambië. Sommige ander lande vereis inenting slegs indien die passasier afkomstig is van 'n besmette gebied.

Verwysings

Kategorie:Politiek van Suid-Afrika Kategorie:Regering van Suid-Afrika