Cossypha is 'n genus van voëls in die familie van vlieëvangers (Muscicapidae). Hulle is klein insekvretende sangvoëls wat in Afrika voorkom.

Spesies Die genus bevat die volgende spesies:Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2014). IOC World Bird Names (weergawe 4.1). Cossypha albicapillus Cossypha anomala Cossypha ansorgei Cossypha archeri Cossypha caffra (Gewone janfrederik) Cossypha cyanocampter Cossypha dichroa (Lawaaimakerjanfrederik) Cossypha heinrichi Cossypha heuglini (Heuglinjanfrederik) Cossypha humeralis (Witkeeljanfrederik) Cossypha isabellae Cossypha natalensis (Nataljanfrederik) Cossypha niveicapilla Cossypha polioptera Cossypha semirufa

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Kategorie:Vlieëvangers Kategorie:Janfrederikke