Nectarinia is 'n genus van sangvoëls in die familie van suikerbekkies (Nectariniidae).
Spesies Nectarinia bocagii Nectarinia famosa (Jangroentjie) Nectarinia johnstoni Nectarinia kilimensis (Bronssuikerbekkie) Nectarinia purpureiventris Nectarinia tacazze
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Eksterns skakels
Kategorie:Suikerbekkies