Bosduif kan na een van verskeie duifspesies verwys:
Withalsbosduif (Columba delegorguei), 'n skaars bosduif wat in KwaZulu-Natal en die oostelike hoogland van Zimbabwe voorkom. Geelbekbosduif (Columba arquatrix), 'n duif wat oor 'n groot deel van oostelike en suidelike Afrika van Ethiopië tot die Kaap voorkom.