Silikose is 'n fibrose van die long wat ontstaan deur die inaseming van silika wanneer gesteentes geboor word. Die siekte is ongeneeslik en lei tot voortydige dood. Dit dra ook by tot groot eise teen mynmaatskappye.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Siektes