Die Suid-Afrikaanse Klas 33-400 van 1968 is 'n tipe diesellokomotief – tegnies 'n diesel-elektriese lokomotief – wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë gebruik is.

Tussen Julie 1968 en Maart 1970 het die Suid-Afrikaanse Spoorweë eenhonderd-en-vyftien Klas 33-400 General Electric tipe U20C diesel-elektriese lokomotiewe in diens gestel. 'n Groot aantal van hulle is op 21 Maart 1990 na TransNamib, die Namibiese Spoorweë, ná Suidwes-Afrika se onafhanklikheidswording.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Spoorvervoer in Suid-Afrika Kategorie:Treine