Lindsay Williams is 'n Suid-Afrikaanse finansiële mediapersoonlikheid. Hy is bekend vir sy daaglikse oorsig van plaaslike en internasionale markverwikkelinge op sy radioprogram Fine Business Radio, wat daagliks op die Kaapse radiostasie Fine Music Radio uitgesaai word en op die TV-kanaal CNBC Africa wat op DStv gesindikeer word. Hy is ook die aanbieder van die program Fast Money wat elke Maandag op CNBC Africa uitgesaai word. Hy was voormalig betrokke by Business Day se radioprogram op Classic FM.

Verwysings

Eksterne skakels Fine Business Radio-potgooie

Kategorie:Suid-Afrikaanse markkommentators