ekhouvanjou,okay! is 'n Suid-Afrikaanse musiekgroep van Potchefstroom in die Noordwes wat in April 2010 ontstaan het. Al ekhouvanjou,okay! se musiek is in Afrikaans. ekhouvanjou,okay! bestaan uit Louis Janse van Rensburg, Arno de Beer en Ruan Kruger (wat ook vir die musiekgroep Straatligkinders tromme speel).

Diskografie

Albums

Ek is beter as hy, trust my

Enkel

Die Raptor in my inbox Vreeslik Feestelik Ons reënboog het 11 kleure

Eksterne skakels

Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekgroepe