Jouswier is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê op 'n heuwel noordoos van Dokkum en suidoos van Metslawier. Dit ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân en het sowat 50 inwoners (2007-sensus).
Eksterne skakels
Kategorie:Noardeast-Fryslân Kategorie:Nedersettings in Friesland