duimnael|'n Vroulike Kaapse bosbontrokkie met haar kenmerkende rooibruin borsband

Bosbontrokkie is die naam van verskeie voëlspesies wat aan die genera Batis of Platysteira behoort:

Beloogbosbontrokkie (Platysteira peltata) Kaapse bosbontrokkie (Batis capensis) Mosambiekbosbontrokkie (Batis Soror) Priritbosbontrokkie (Batis pririt) Witliesbosbontrokkie (Batis molitor) Woodwardse bosbontrokkie (Batis fratrum)