Gebeure Augustus Octavianus word deur die Senaat, vir die tiende keer herkies as konsul van die Romeinse Ryk. Herodes die Grote benoem 'n Jood uit Alexendrië, Simon, die seun van Boethus, tot hoëpriester (geraamde datum) The Dead Sea Scrolls and the Personages of Earliest Christianity, , Algora Publishing, 2004, , Herodes die Grote stuur 500 soldate na Egipte om vir Aelius Gallus te help met sy veldtog teen Arabia. Die teenaanval van Petronius in Nubië misluk, maar die gebied tussen die eerste en tweede katarak is weer Romeinse besit.Between Two Worlds: The Frontier Region Between Ancient Nubia and Egypt, 3700 BC-AD 500. Deel 29 van Probleme der Ägyptologie / Probleme der Ägyptologie , BRILL, 2009, ,

Geboortes

Sterftes

Verwysings