Gebeure In Rome word Augustus Octavianus vir die negende keer deur die senaat herkies as konsul van die Romeinse Ryk. 'n Veldtog onder Terentius Varro vernietig die Salassi wat lank die Alpe by die St. Bernard-pas onveilig gemaak het.From the Gracchi to Nero: A History of Rome 133 BC to AD 68, , Routledge, 2013, , Lucius Aelius Gallus se veldtog in Arabië eindig in 'n nederlaag. Bemoedig deur die verswakking van die Romeinse mag in Egipte kom die triakontaschoinos in opstand. Koning Teriteqas van Meroë voer 'n leër uit Koesj na die triakontaschoinos om die opstand daar te help en die gebied by Koesj in te lyf. In Dakka sterf koning Teriteqas. Koningin Amenirenas volg hom op en sit sy veldtog voort. Die Romeinse verslaan die Meroïtiese leër en generaal Petronius begin 'n teenaanval. Hy wil heel Koesj verower.Between Two Worlds: The Frontier Region Between Ancient Nubia and Egypt, 3700 BC-AD 500. Deel 29 van Probleme der Ägyptologie / Probleme der Ägyptologie , BRILL, 2009, ,
Geboortes
Sterftes
Verwysings