Gebeure In Rome word Lucius Arruntius en Marcus Claudius Marcellus Aeserninus, deur die Senaat gekies as konsul van die Romeinse Ryk. In Egipte, wat nou Augustus se persoonlike gebied is, misluk die oes en daar breek honger en 'n epidemie uit. Dit bedreig die bevoorrading van Rome.Brill's Companion to Statius, Brill's Companions in Classical Studies, , BRILL, 2015, , bls. 260 Koningin Amenirenas van Meroë trek opnuut op na die Romeinse fort in Qasr Ibrahim, maar Petronius het dit versterk. Die Koesjiete wil onderhandel en Petronius sê vir hulle om dit met Augustus self te doen. Hulle stuur gesante naar Samos waar Augustus bly.Between Two Worlds: The Frontier Region Between Ancient Nubia and Egypt, 3700 BC-AD 500. Deel 29 van Probleme der Ägyptologie / Probleme der Ägyptologie , BRILL, 2009, ,

Geboortes

Sterftes

Verwysings