Gebeure In Rome word Tiberius Claudius Nero en Publius Quinctilius Varus, deur die senaat verkies tot konsul van die Romeinse Ryk. Die deure van die tempel van Janus word gesluit, wat uitsonderlik is omdat dit beteken dat Rome nie in oorlog is nie. Die senaat beveel die bou van die Ara Pacis, die altaar van die vrede.The Mausoleum of Augustus: Expanding Meaning from Its Inception to Present Day, ProQuest, 2007, ,

Geboortes

Sterftes Lepidus – Voormalige triumvir en pontifex maximus

Verwysings