250px|regs MarlboroGautreinstasie
Adres
Marlboro-rylaan (N3)MarlboroGauteng
Voltooi
8 Junie 2010
Marlboro is 'n stasie op die Gautrein hoëspoedtreinroete in Marlboro, Gauteng. Die stasie is op 8 Junie 2010 voltooi en geopen.
Passasiers wat van Pretoria/Hatfield na die OR Tambo Internasionale Lughawe reis, moet op die Marlboro-stasie van trein verwissel vir 'n direkte 15-minute oorplasing na die lughawe.
Galery duimnael|links|320px|Marlboro-stasie onder konstruksie.
Eksterne skakels Amptelike Gautrein-webwerf
Kategorie:Gautrein