duimnael|links|Die hoofkwartier van TfL is Windsor House in die City of Westminster, Londen Transport for London (TfL) is 'n plaaslike regeringsinstelling wat die openbare vervoerstelsel van Groter Londen in Engeland bedryf. Die toepassing van die vervoerstrategie vir die Britse hoofstad val net soos die bestuur van vervoerdienste in sy verantwoordelikheid. Sy hoofkwartier is tans nog in Windsor House in die City of Westminster, maar dit sal teen 2018 na International Square in die Oos-Londense stadsdeel Stratford verskuif word.
Kategorie:Britse maatskappye Kategorie:Londen Kategorie:Vervoer in die Verenigde Koninkryk