Saalbruin is die algemene kleur van 'n rysaal van 'n perd.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word saalbruin as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#8B4513RGB-kleurmodel(139, 69, 19)CMYK (0, 50, 86, 45)HSV (25°, 86%, 55%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure