Beskuit is 'n ligpienk kleur.

Die eerste opgetekende gebruik van beskuit as 'n kleurnaam in Engels was in 1922.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word beskuit as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#FFE4C4RGB-kleurmodel(255, 228, 196)CMYK (0, 11, 23, 0)HSV (33°, 23%, 100%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure