Baksteen is 'n donkerrooi kleur.

Die eerste opgetekende gebruik van baksteen (fire brick) as 'n kleurnaam in Engels was in 1875.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word baksteen as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#B22222RGB-kleurmodel(178, 34, 34)CMYK(0, 54, 90, 0)HSV(0°, 80.9%, 69.8%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure