Peru is 'n kleur, 'n vaal skakering van bruin.
Die eerste opgetekende gebruik van Peruvian brown as 'n kleurnaam in Engels was in 1924.Maerz and Paul A Dictionary of Color New York:1930 McGraw-Hill Page 201; Color Sample of Peruvian Brown: Page 49 Plate 13 Color Sample L11
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word peru as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#CD853FRGB-kleurmodel(205, 133, 63)CMYK(0, 35, 69, 20)HSV(30°, 69%, 80%)
Sien ook Lys van kleure
Verwysings
Kategorie:Kleure en:Shades_of_brown#Peru