duimnael|Oxford Circus X Crossing, Sentraal-Londen se enigste diagonale voetgangersoorgang duimnael|Die hoofingang tot Oxford Circus-moltreinstasie. Die osbloedrooi muurteëls dateer uit die beginjare van die moltreinstelsel en markeer sedertdien stasiegeboue en -ingange van London Underground duimnael|Oxford Circus-stasie teen spitstyd Oxford Circus is die besige kruising van Oxford Street (A40) en Regent Street in die West End van Londen. Dit word deur talle busroetes asook die gelyknamige moltreinstasie bedien wat regstreeks onder die kruising geleë is.
In die eerste dekade van die 21ste eeu was Oxford Circus se voetgangervolume die hoogste in die hele Britse hoofstad. In spitstye word hier meer as 40 000 voetgangers per uur getel, insluitende passasiers op pad na London Underground se Oxford Circus-moltreinstasie.
Verwysings
Kategorie:Londen