Gebeure Die Dertig stel 'n lys saam van 3 000 Atheners wie wel hulle burgerskap en politieke regte behou. Baie mense verloor hulle regte. Generaal Thrasybulus kom in opstand teen die Atheense terreurbewind van die Dertig Tiranne. Ná agt maande val die bewind en word die demokrasie herstel.

Geboortes

Sterftes

Verwysings

-96