Zandra Rhodes (* 19 September 1940) is 'n Britse modeontwerpster wat bekendheid verwerf het met haar bedrukte tekstiele en kostuumontwerpe vir operaproduksies. Dit was veral haar kleurryke en soms gewaagde ontwerpe (soos haar punkstylontwerpe van 1977) waarmee sy Londen in die 1970's op die internasionale modekaart geplaas het.

Eksterne skakels Zandra Rhodes se amptelike webtuiste

Kategorie:Modeontwerpers Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse Jode