La Palma is die verste noordwestelikgeleë eiland van die Kanariese Eilande in die Atlantiese Oseaan langs Afrika. Dit onderskei homself van ander Kanariese Eilande soos Tenerife en Gran Canaria deur die afwesigheid van massa-toerisme. Die eiland ervaar net beskeie ekotoerisme en toeriste (hoofsaaklik stappers) besoek die eiland vir sy pragtige natuurskoon en outentieke eilandkultuur.

duimnael|links|Uitsig oor Santa Cruz, die hoofstad van La Palma. duimnael|links|Vlag en wapen van La Palma

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Eilande van die Kanariese Eilande