Gebeure Afrika Bantoe-sprekende mense migreer na die suidweste van Uganda uit die weste. (geraamde datum) Die Hutu-stam ontstaan rondom hierdie tyd, in Midde- en Suider-Afrika. Gran Canaria, in die huidige Spaanse Kanariese Eilande, word bevolk deur die Guanche (Canarii-mense), afstammelinge van die Noord-Afrikaanse Berberstam.

Geboortes

Sterftes

-99