El Hierro is 'n eiland, met die bynaam "Isla del Meridiano" (die "Meridian Island"), die kleinste en verste suidwes van die Kanariese Eilande ('n outonome gemeenskap van Spanje), in die Atlantiese Oseaan aan die kus van Noord-Afrika, met 'n bevolking van 10 162 (2003).
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Eilande van die Kanariese Eilande