Volgens Van HuyssteenVan Huyssteen, G.B. 2014. Morfologie. (In Carstens, W.A.M., & Bosman,N. Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde. Pretoria: Van Schaik Uitgewers. p. 194) is apposisiekomposita waar een komponent, die bepaler, 'n ander komponent, die kern, se kenmerke beskryf. Die beskrywing van 'n kenmerk vind plaas deur 'n apposisie wat optree as die eienskap. Dit gee dus 'n kenmerk aan die kern. 'n Voorbeeld van 'n apposisiekompositum is: gunsteling + boek. Gunsteling, wat die bepaler is, gee 'n kenmerk aan die kern. Die boek is dus 'n gunsteling.
Verwysings
Kategorie:Morfologie (taalkunde)