François Asselineau (*14 September 1957 in Parys) is 'n Franse politikus. Hy is die partyleier van die Republikeinse Volksunie (in Frans: Union Populaire Républicaine), 'n party wat hom beywer vir die onttrekking van Frankryk uit die Europese Unie, die Eurosone en die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (NAVO). Hy was 'n aangekondigde kandidaat vir die Franse presidentsverkiesing van 2012, maar hy kon nie die nodige 500 handtekeninge insamel om homself verkiesbaar te stel nie.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Franse politici Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense