Bochotnica is 'n dorp naby Kazimierz Dolny in Suidoos-Pole, tussen Puławy en Nałęczów aan die Wisła-rivier. Dit is die hoofdorp van 'n kommune in die Puławy-distrik in die woiwodskap Lublin. Die dorp het in die 2010-sensus 'n bevolking van 1500 gehad.
Kategorie:Nedersettings in Pole